Koors
Die Koors het byna almal gevat. Maar nie 13 jaar oue Nico Storm en sy pa nie. Wanneer hulle 'n nuwe samelewing vestig met 'n groep swerflinge - en dit Amanzi doop - is die dorpsmense gou verdeeld, en verdediging teen die plunderende motorfietsbendes raak al moeiliker.
Specificaties
ISBN/EAN | 9780798175555 |
Auteur | Deon Meyer |
Uitgever | Van Ditmar Boekenimport B.V. |
Taal | Afrikaans |
Uitvoering | Paperback / gebrocheerd |
Pagina's | 586 |
Lengte | 233.0 mm |
Breedte | 154.0 mm |